Elisna Jacobs
Ai tog, oom. Jy probeer so belangrik en intimiderend klink. Intussen sit mense OF vir jou en lag, OF hulle kry jou jammer. Ek lag. Want ek weet jy is onbelangrik.
Elisna Jacobs
Aaaaag oom Hannes! Sterk mans dreig nie mense met die hof sodra hulle gevoelens seergekry en hulle ego's aangetas is nie.
Jy's nie n sterk man nie. Jy's 'n stokou sneuvlokkie.
Elisna Jacobs
Elisna Jacobs
Aaaag toe, nou my oom. Jy moenie so ongelukkig raak nie. Natuurlik gaan jy nie juis respek afdwing nie. Daar's niks merkwaardig aan jou of die moeite werd om te respekteer nie. Respek word verdien. Jy verdien skaars genoeg om jou magie vol of jou bedjie droog te hou. "Verdien" is nou nie juis jou sterk punt nie, nê!
Elisna Jacobs
Oom, kan jy gou gou vir ons vertel waarvoor Tannie Amanda jou betaal het? Was jy betaal om Schalk en Leoni te teister?
Cath Herman
Lyk my die ou groepie gaan weer n bietjie lewe kry terwyl ek my archives file.
Philip die oom se ons moet sharrap 
Eh. Nee. Ek sal nie.
Ek word nie gedreig of afgepers nie. Ek gaan ook nie stilbly omdat my vriende gedreig en afgepers word nie. Niemand het daai tipe beheer oor my nie en sal ook nooit hê nie. 
Cath Herman
En hierdie is die man wat claim hy is beter as ander mense.....
Stienie Steyn
Hy gan soos n crazy jealous ex girlfriend tekere...
Cath Herman
Stienie Steyn
right? Dis dieselfde tweegesig kont wat mos vir Lounsie sorry gese het
toe ek se dis 'n goeie ding sy kan nie kinders he nie. En dieselfde een
wat gese het hy sal in die hof getuig dis nie haar skuld dat Schalk hom
uit die lewe wil help nie, Schalk het haar beinvloed. Lyk my toe die
mooi woordjies nie werk nie, toe trek hy sy gat in 'n krul.
Zenobia De Klerk
Hannes plak ou Soon se buitekamer gaar. Ek hoor dit stink daar. Die man bad nie.
Cath Herman
Hannes se boedel: "My foon sal geskenk word aan die Parys Hobo Foundation en my kolleksie videos en skermskote sal geskenk word aan my getroue balbyters sodat hulle die waarheid kan laat uitkom"
Cath Herman
Ek sien Hannes spog met Suzie se goed op die BDSwiss scam page. Nadat hy haar geblok het natuurlik. Maar ons is mos nou al gewoond daaraan dat hy mense blok en dat pretend hulle goed is syne.
Cath Herman
Moet ons gesels oor nasty, hatefilled posts?
Moet ons gesels oor hateful remarks omtrent mense en kinders wat jy nie ken nie?
Fokken tweegevreet, useless suurstofdief.
Ek
is in kennis gestel dat die ou erkentenis niks gaan help nie, maar dis
interessant dat Hannes dink dit gaan. Ek begin dink hy hou aan vinger
na my wys wat "saam met Schalk werk", om aandag van homself af te kry.
Cath Herman
Dan
moet n mens ook in ag neem dat Hannes erken het dat hy Schalk al van
2010 af dophou. Dis jare voordat B hom genader het oor die harassment
en waar Hannes gesweer het hy het Schalk eers TOE ontmoet.
Nou
maak dit ook sin hoekom Hannes so n moerse tantrum gegooi het toe hy n
verklaring moes teken dat hy Schalk NIE geken het voor Belinda hom
genader het nie.
Charlene Toerien
Hy bly 'n walglike, vieslike ouman.
Cath Herman
Amazing hoe jy Schalk net glo waneer dit beteken jy kan weer 'n vrou bash en beleding 

Maar ons weet mos al teen hierdie tyd is jy jaloers op mense wat 'n lewe, 'n gesin en 'n gemaklike inkomste het. Jy moet hulle sukses downplay sodat jy MINDER lyk soos die loser wat jy is.
Elisna Jacobs
Ag, oom. Jy praat tog niemand bang nie. Ek hoop ook regtig nie die mense wat die sogenaamde monitor werk doen, word betaal nie. Want as hulle betaal word, is julle die slagoffers van swendelary. Ek weet ek is nie een van daardie profiele wat jy opnoem nie. Dus weet ek ook daar is nie ñ manier wat ek enigsins gemonitor word nie.
As jy ñ selfoon nommer het, het jy die netwerk ook. Dis nie regtig moeilik om uit te werk nie. Dis net leke wat dink ñ mens monitor ñ IP adres. Maar ek weet ook nou al teen die tyd dat jy nie naastenby so intelligent is as wat jy probeer voorgee nie.
HIERDIE plasing bewys dit.
Elisna Jacobs
Goeie genade, my oom. Jy het darem maar n redelike misplaaste sin van belangrikheid! Jy's n gewone oom in ñ gewone dorpie. Jy het nie superkragte nie. Jy het geen gesag nie. Jy het nie magiese kragte. Jy is niks meer en niks minder as die gemiddelde geriatriese persoon nie. Maar dit lyk my jy dink jy kan net jou vingers klap en almal gaan bevrees rondspring! Jy is histeries snaaks 

Cath Herman
Ek kan onthou toe my 2e kleinseun gebore is. Ek was die heel eerste persoon ooit om hom vas te hou. Ek wonder hoe bad moet iemand se "karma" wees as hulle nooit daai vooreg sal he nie....














No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.