Hannes Lottering Vs GBV

 Hannes Lottering Vs GBV 

Maggie Pretorius
Dit is nou fokken gemeen.
 
Judy Vd Westhuizen Knoetze
Ag nee, dit is nou af.

Mariette Taljaard
Ek is gewalg oor dit wat hy hier sê!!!!! 😡

Christa Murray
Sjoe! Dis nie mooi nie!
 
Cath Herman
Author
Admin
Christa Murray Dis Hannes. Die man wat so teen GBV is.

Yvonne Nel Hy is. In tussentyd herhinner hy my hieraan:

Cath Herman
Author
Admin
Hanlie Nel Seker maar oor die bene en voete oor die was skotteltjie hang. Dit sien nie gereeld water nie.
 
Cath Herman
Author
Admin
Gebeur ook as jy nie jou kouse gereeld was nie, en hand me down skoene moet dra. Daar's baie redes.
 
Philip Viljoen
Top contributor
Die beste van alles is Almal wat nou hier comment was op n stadium aan Hannes se kant.
Hy het dit lettelik op! ge! fok !

Cath Herman
Author
Admin
Philip Viljoen watchit. Ek was nooit aan sy kant nie. Ek was net op civil voet met hom. Ek was ook dom genoeg gewees om hom vir 'n baie kort rukkie te glo.
nslation
 
Philip Viljoen
Top contributor
Cath Herman wel ! Dan was jy aan sy kant. Vir n kort rukkie. 😂😂😂
Ek daarin teen was nooit n Hannes fan nie. 😂
Jirre tog daai foto agter die skaak bord. 🤡🤡
🤡
Cath Herman
Author
Admin
Philip Viljoen Meer 'n geval van ek het nie een van die twee geken nie.
 
Cath Herman
Author
Admin
Dankie fok ek het hom nooit regtig vertrou nie. Vandag weet hy minder as fokkol van my af.
 
Cath Herman
Author
Admin
Toe ek in Hannes se groep gemoer is, het ek nie eers geweet wie Hannes is nie. Of Schalk nie. Ek was eintlik op die Soreka groep. And now, here we are.
 
Philip Viljoen
Top contributor
Cath Herman ek self. Ek het van Hannes gehoor op spuit
 
Cath Herman
Author
Admin
Philip Viljoen ne! Toe was dit maar touch en go om te probeer uitfigure wie is wie en wat gaan vir wat.

 

No photo description available. 

 

No photo description available. 

 

 

May be an image of 1 person and text 

  

 

 

 May be an image of text

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.