Kyk wat dink die ou oom van `n vrou se lyf

 Sien, Elaine? Jy's maar net nog 'n means to an end. Kyk wat dink die ou oom van jou tipe lyf.

 

 
     

Jane Denton

Ja ne.

 

Cath Herman

I don't understand why she still hangs around there.

 

Jane Denton

Cath Herman suckers for punishment

 

Cath Herman

Clearly he has ZERO respect for her.

 

Maggie Pretorius

Dit is nou fokken gemeen.

 

Judy Vd Westhuizen Knoetze

Ag nee, dit is nou af.

 

Yvonne Nel

Sies....

Mariette Taljaard

Ek is gewalg oor dit wat hy hier sê!!!!! 😡

 

Christa Murray

Sjoe! Dis nie mooi nie!

 

Cath Herman

Christa Murray Dis Hannes. Die man wat so teen GBV is.

 

Yvonne Nel

Cath Herman vieslike ou man

 

Hanlie Nel

Cath Herman ek wonder nou net so by my selwers hoe gebeur dit dan dat maergat oupas se voete ook stink????

 

Cath Herman

Hanlie Nel Seker maar oor die bene en voete oor die was skotteltjie hang. Dit sien nie gereeld water nie.

 

Cath Herman

Gebeur ook as jy nie jou kouse gereeld was nie, en hand me down skoene moet dra. Daar's baie redes.

Bokant van vormOnderkant van vorm

Karoolsie Bakkes

Ten minste ruik hulle nie soos Hannes soos 'n vrot asbak.

 

Cath Herman

Karoolsie Bakkes blykbaar het hy stink voete ook, hoor ek.

Cath Herman

'n Mens sou dink die lelike ou ryk oom kan R25 afstaan vir 'n blikkie Karoo voetpoeier. But here we are.

 

Philip Viljoen

Die beste van alles is Almal wat nou hier comment was op n stadium aan Hannes se kant.

Hy het dit lettelik op! ge! fok !

 

Cath Herman

Philip Viljoen watchit. Ek was nooit aan sy kant nie. Ek was net op civil voet met hom. Ek was ook dom genoeg gewees om hom vir 'n baie kort rukkie te glo.

 

Philip Viljoen

Cath Herman wel ! Dan was jy aan sy kant. Vir n kort rukkie.

Ek daarin teen was nooit n Hannes fan nie.

Jirre tog daai foto agter die skaak bord.

 

Cath Herman

Dankie fok ek het hom nooit regtig vertrou nie. Vandag weet hy minder as fokkol van my af.

 

Yvonne Nel

Philip Viljoen toe nie....het van die begin af gese hy is net soos daai ander drain rat...voëls van die eenderste vere.

 

Cath Herman

Toe ek in Hannes se groep gemoer is, het ek nie eers geweet wie Hannes is nie. Of Schalk nie. Ek was eintlik op die Soreka groep. And now, here we are.

 

Philip Viljoen

Cath Herman ek self. Ek het van Hannes gehoor op spuit

 

Cath Herman

Philip Viljoen ne! Toe was dit maar touch en go om te probeer uitfigure wie is wie en wat gaan vir wat.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.