Hannes Lottering dreig mense

 Hannes Lottering dreig mense 

 


May be an image of 3 people and text that says 'hanneslotteri... Typing... sien. Ek sal nooit die fotos of enige iets teen jou gebruik nie. Ook nie die voicenotes van Leoni en Schalk nie. Ons almal bly in glas huise. Dit is n goeie ding as almal kalm bly en rustig raak. Dink ek. Ek verstaan dat jy my eou terugkry oor leon maar om geld van my te steel en kaal fotos te stuur is wal walglil. jy Stickers Send a message...'

Hoe fokken siek moet mens in jou kop wees om Kinders in te sleep by jou gemors wat jy begin het..
Luister mooi na alles in hierdie stemboodskap.
 
Cath Herman
·Admin
Nou HIERDIE is nogal juicy. Die persoon wat die Haniane se foutjie uitgewys he, het die VN's ook vir my aangestuur.
Jirre, fok, Hannes. Hoe erg haat jy iemand dat jy jou shit gaan VERPAND net om data te koop sodat jy vir jou 5 chihuahuas kan wys watse man jy is deur kinders aan te val? Wat de fok het verkeerd gegaan in daai mal kop van jou, dat jy jou slaap beplan volgens night owl data NET sodat jy op FB kan klim?
Jy is nie normaal nie. Daar is groot fout in jou fokken koppie. Jy het professional hulp nodig. Ek weet nie wat's fout met jou nie, maar ek is oortuig daarvan dis moeilik om uit te spreek.
Die upside is dat ek finaal besluit het dat dit wel 'n douche move van my gaan wees om 'n ou man wat duidelik so mal soos 'n fokken hondsdol boks hase is, verder aan te val. Ek sal maar kat memes post en sulke shit.
Want EK reken ek is relatief normaal, en normale mense gaan hulle nie verder steur aan obvious batshit crazy boemelaars nie.
Die res van julle is vry om te post soos julle wil, natuurlik.
 


No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.