Sien, Elaine? Jy's maar net nog 'n means to an end. Kyk wat dink die ou oom van jou tipe lyf.
Ja ne.
I don't understand why she still hangs around there.
Cath Herman suckers for punishment
Clearly he has ZERO respect for her.
Dit is nou fokken gemeen.
Ag nee, dit is nou af.
Sies....
Ek is gewalg oor dit wat hy hier sê!!!!!
Sjoe! Dis nie mooi nie!
Christa Murray Dis Hannes. Die man wat so teen GBV is.
Cath Herman vieslike ou man
Cath Herman ek wonder nou net so by my selwers hoe gebeur dit dan dat maergat oupas se voete ook stink????
Hanlie Nel Seker maar oor die bene en voete oor die was skotteltjie hang. Dit sien nie gereeld water nie.
Gebeur ook as jy nie jou kouse gereeld was nie, en hand me down skoene moet dra. Daar's baie redes.
Ten minste ruik hulle nie soos Hannes soos 'n vrot asbak.
Karoolsie Bakkes blykbaar het hy stink voete ook, hoor ek.
'n Mens sou dink die lelike ou ryk oom kan R25 afstaan vir 'n blikkie Karoo voetpoeier. But here we are.
Die beste van alles is Almal wat nou hier comment was op n stadium aan Hannes se kant.
Hy het dit lettelik op! ge! fok !
Philip Viljoen watchit. Ek was nooit aan sy kant nie. Ek was net op civil voet met hom. Ek was ook dom genoeg gewees om hom vir 'n baie kort rukkie te glo.
Cath Herman wel ! Dan was jy aan sy kant. Vir n kort rukkie.
Ek daarin teen was nooit n Hannes fan nie.
Jirre tog daai foto agter die skaak bord.
Dankie fok ek het hom nooit regtig vertrou nie. Vandag
weet hy minder as fokkol van my af.
Philip Viljoen toe nie....het van die begin af gese hy is net soos daai ander drain rat...voëls van die eenderste vere.
Toe ek in Hannes se groep gemoer is, het ek nie eers geweet wie Hannes is nie. Of Schalk nie. Ek was eintlik op die Soreka groep. And now, here we are.
Cath Herman ek self. Ek het van Hannes gehoor op spuit
Philip Viljoen ne! Toe was dit maar touch en go om te probeer uitfigure wie is wie en wat gaan vir wat.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.